-
1 Konings 22:49Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
49 Toe het Ahaʹsia, die seun van Agab, vir Joʹsafat gesê: “Laat my knegte saam met u knegte op die skepe gaan,” maar Joʹsafat het nie ingestem nie.
-