26 Toe het Eljaʹkim, die seun van Hilkiʹa, Sebna+ en Joag vir die Rabʹsake+ gesê: “Praat asseblief met u knegte in die Aramese taal,+ want ons verstaan dit. Moenie in die taal van die Jode met ons praat nie, want die mense op die muur kan hoor wat ons sê.”+