2 Konings 3:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Toe het Joʹsafat gevra: “Is daar nie ’n profeet van Jehovah hier deur wie ons Jehovah kan raadpleeg nie?”+ Een van die knegte van die koning van Israel het geantwoord: “Daar is Eliʹsa,+ die seun van Safat, wat Eliʹa+ se dienaar was.”* 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:11 Die Wagtoring,2013/8/15, bl. 28-29 Volg hulle geloof na, bl. 98
11 Toe het Joʹsafat gevra: “Is daar nie ’n profeet van Jehovah hier deur wie ons Jehovah kan raadpleeg nie?”+ Een van die knegte van die koning van Israel het geantwoord: “Daar is Eliʹsa,+ die seun van Safat, wat Eliʹa+ se dienaar was.”*