-
2 Konings 8:29Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
29 Daarom het koning Joram na Jisʹreël+ teruggegaan om van sy wonde te herstel nadat hy in Rama deur die Siriërs gewond is toe hy teen koning Haʹsael van Sirië geveg het.+ Ahaʹsia, die seun van Joram, die koning van Juda, het na Jisʹreël gegaan om Joram, die seun van Agab, te besoek omdat hy gewond* was.
-