-
2 Konings 8:29Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
29 En koning Joram+ het teruggekeer om in Jisʹreël+ te herstel van die wonde wat die Siriërs hom by Rama toegedien het toe hy teen Haʹsael, die koning van Sirië, geveg het. Wat Ahaʹsia,+ die seun van Joram, die koning van Juda, betref, hy het afgegaan om Joram, die seun van Agab, in Jisʹreël te sien, want hy was siek.
-