17 Toe het hy gesê: “Maak die venster aan die oostekant oop.” En hy het dit oopgemaak. Eliʹsa het gesê: “Skiet!” En hy het geskiet. Hy het toe gesê: “Jehovah se pyl van oorwinning, die pyl van oorwinning oor Sirië! Jy sal Sirië heeltemal verslaan by Afek.”+