1 Kronieke 18:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Dawid het 1 000 strydwaens by hom afgevat, en hy het 7 000 van sy perderuiters en 20 000 van sy voetsoldate gevange geneem.+ Toe het Dawid die hakskeensenings van al die strydwaperde afgesny, maar hy het 100 van die perde laat oorbly.+
4 Dawid het 1 000 strydwaens by hom afgevat, en hy het 7 000 van sy perderuiters en 20 000 van sy voetsoldate gevange geneem.+ Toe het Dawid die hakskeensenings van al die strydwaperde afgesny, maar hy het 100 van die perde laat oorbly.+