13 Die trompetblasers en die sangers het Jehovah in eenheid geloof en gedank. Hulle het met die trompette, simbale en ander musiekinstrumente musiek gemaak om Jehovah te loof, “want hy is goed. Sy lojale liefde duur vir ewig.”+ Op daardie oomblik het ’n wolk die huis van Jehovah gevul.+