2 Kronieke 9:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Van die sandelhout het die koning trappe vir die huis van Jehovah+ en vir die koning se paleis gemaak,+ sowel as harpe en ander snaarinstrumente vir die sangers.+ So iets was nooit tevore in die land van Juda gesien nie.
11 Van die sandelhout het die koning trappe vir die huis van Jehovah+ en vir die koning se paleis gemaak,+ sowel as harpe en ander snaarinstrumente vir die sangers.+ So iets was nooit tevore in die land van Juda gesien nie.