2 Kronieke 20:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 En Joʹsafat het aangehou om oor Juda te regeer. Hy was 35 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 25 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Asuʹba, die dogter van Silhi.+
31 En Joʹsafat het aangehou om oor Juda te regeer. Hy was 35 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 25 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Asuʹba, die dogter van Silhi.+