2 Kronieke 20:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En Joʹsafat+ het oor Juda regeer. Hy was vyf-en-dertig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het vyf-en-twintig jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Asuʹba,+ die dogter van Silhi.
31 En Joʹsafat+ het oor Juda regeer. Hy was vyf-en-dertig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het vyf-en-twintig jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Asuʹba,+ die dogter van Silhi.