2 Kronieke 21:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Maar Jehovah wou nie die huis van Dawid uitroei nie ter wille van die verbond wat hy met Dawid gemaak het,+ want hy het belowe dat hy vir hom en sy seuns altyd ’n lamp* sou gee.+
7 Maar Jehovah wou nie die huis van Dawid uitroei nie ter wille van die verbond wat hy met Dawid gemaak het,+ want hy het belowe dat hy vir hom en sy seuns altyd ’n lamp* sou gee.+