-
2 Kronieke 30:15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 Toe het hulle die Pasga-offer op die 14de dag van die tweede maand geslag. Die priesters en die Leviete het skaam geword, en daarom het hulle hulleself geheilig en brandoffers na die huis van Jehovah gebring.
-