2 Kronieke 32:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 En Hiskiʹa het baie ryk geword en het baie eer ontvang.+ Hy het stoorkamers gemaak+ vir sy silwer, goud, edelstene, balsemolie, skilde en al sy ander waardevolle dinge. 2 Kronieke Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 32:27 Jesaja se profesie I, bl. 396
27 En Hiskiʹa het baie ryk geword en het baie eer ontvang.+ Hy het stoorkamers gemaak+ vir sy silwer, goud, edelstene, balsemolie, skilde en al sy ander waardevolle dinge.