2 Kronieke 34:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Safan, die sekretaris, het verder vir die koning gesê: “Die priester Hilkiʹa het vir my ’n boek gegee.”+ En Safan het vir die koning daaruit begin lees.+
18 Safan, die sekretaris, het verder vir die koning gesê: “Die priester Hilkiʹa het vir my ’n boek gegee.”+ En Safan het vir die koning daaruit begin lees.+