2 Kronieke 34:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 “Dít is wat Jehovah sê: ‘Ek gaan rampspoed bring oor hierdie plek en sy inwoners,+ al die vloeke wat geskryf is in die boek+ wat hulle vir die koning van Juda gelees het.
24 “Dít is wat Jehovah sê: ‘Ek gaan rampspoed bring oor hierdie plek en sy inwoners,+ al die vloeke wat geskryf is in die boek+ wat hulle vir die koning van Juda gelees het.