Esra 6:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Die priesters en die Leviete het hulleself sonder uitsondering gereinig,+ en hulle almal was rein. Hulle het die Pasga-offer geslag vir almal wat voorheen ballinge was, vir hulle mede-priesters en vir hulleself.
20 Die priesters en die Leviete het hulleself sonder uitsondering gereinig,+ en hulle almal was rein. Hulle het die Pasga-offer geslag vir almal wat voorheen ballinge was, vir hulle mede-priesters en vir hulleself.