-
Levitikus 22:2, 3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 “Sê vir Aäron en sy seuns dat hulle versigtig moet wees wanneer hulle die heilige dinge van die Israeliete hanteer* en dat hulle nie my heilige naam moet ontheilig+ in verband met die dinge wat hulle vir my heilig nie.+ Ek is Jehovah. 3 Sê vir hulle: ‘Enige man uit julle nageslag, in al julle geslagte, wat in ’n onrein toestand naby die heilige dinge kom wat die Israeliete aan Jehovah heilig, moet doodgemaak word en so voor my verwyder word.+ Ek is Jehovah.
-