Ester 4:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Toe Morʹdegai+ uitvind van alles wat gedoen is,+ het hy sy klere geskeur, saklinne aangetrek en as op hom gegooi. Toe het hy na die middel van die stad gegaan terwyl hy hard en bitterlik gehuil het. Ester Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 4:1 Volg hulle geloof na, bl. 131-132 Die Wagtoring,2011/10/1, bl. 21-22
4 Toe Morʹdegai+ uitvind van alles wat gedoen is,+ het hy sy klere geskeur, saklinne aangetrek en as op hom gegooi. Toe het hy na die middel van die stad gegaan terwyl hy hard en bitterlik gehuil het.