Jesaja 30:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 ’n Duisend sal bewe as een julle bedreig.+ As vyf julle bedreig, sal julle vlugtotdat dié van julle wat oorbly, soos ’n paal op ’n bergtopen soos ’n banier* op ’n heuwel is.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 30:17 Jesaja se profesie I, bl. 308
17 ’n Duisend sal bewe as een julle bedreig.+ As vyf julle bedreig, sal julle vlugtotdat dié van julle wat oorbly, soos ’n paal op ’n bergtopen soos ’n banier* op ’n heuwel is.+