Jesaja 44:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Hy is soos iemand wat as eet. Sy hart is mislei en het hom op ’n dwaalspoor gebring. Hy kan homself* nie red nie, en hy vra nie: “Is dit nie ’n waardelose ding wat ek in my hand het nie?” Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 44:20 Jesaja se profesie II, bl. 68
20 Hy is soos iemand wat as eet. Sy hart is mislei en het hom op ’n dwaalspoor gebring. Hy kan homself* nie red nie, en hy vra nie: “Is dit nie ’n waardelose ding wat ek in my hand het nie?”