Jesaja 49:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Maar dít is wat Jehovah sê: “Selfs die gevangenes van ’n sterk man sal weggeneem word,+en dié wat deur die onderdrukker gevange geneem is, sal gered word.+ Ek sal dié teëstaan wat jou teëstaan,+en ek sal jou kinders red. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 49:25 Jesaja se profesie II, bl. 149-151
25 Maar dít is wat Jehovah sê: “Selfs die gevangenes van ’n sterk man sal weggeneem word,+en dié wat deur die onderdrukker gevange geneem is, sal gered word.+ Ek sal dié teëstaan wat jou teëstaan,+en ek sal jou kinders red.