Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 52:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Staan op, skud die stof van jou af en gaan sit, o Jerusalem.

      Maak die toue om jou nek los, o gevange dogter van Sion.+

  • Jeremia 29:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 “Want dít is wat Jehovah sê: ‘Wanneer 70 jaar in Babilon vervul is, sal ek aan julle aandag skenk,+ en ek sal my belofte nakom deur julle na hierdie plek terug te bring.’+

  • Jeremia 50:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Maar hulle Terugkoper is sterk.+

      Jehovah van die leërmagte is sy naam.+

      Hy sal hulle regsaak beslis verdedig,+

      om die land rus te gee+

      en om ontsteltenis oor die inwoners van Babilon te bring.”+

  • Sagaria 9:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 O vrou, deur die bloed van jou verbond

      sal ek jou gevangenes vrylaat uit die waterlose put.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel