Jeremia 5:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 “Kyk, ek bring teen julle ’n nasie van ver af, o huis van Israel,”+ sê Jehovah. “Dit is ’n gevestigde nasie. Dit is ’n nasie wat al lank bestaan,’n nasie wie se taal julle nie ken nieen wie se spraak julle nie kan verstaan nie.+
15 “Kyk, ek bring teen julle ’n nasie van ver af, o huis van Israel,”+ sê Jehovah. “Dit is ’n gevestigde nasie. Dit is ’n nasie wat al lank bestaan,’n nasie wie se taal julle nie ken nieen wie se spraak julle nie kan verstaan nie.+