Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 1:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Want ‘ek roep al die families van die koninkryke van die noorde,’ sê Jehovah,+

      ‘en hulle sal beslis kom, en elkeen sal sy troon opstel

      by die ingang van die poorte van Jerusalem,+

      en hulle sal die mure rondom die stad

      en al die stede van Juda aanval.+

  • Jeremia 4:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Vertel dit, ja, aan die nasies,

      verkondig dit teen Jerusalem.”

      “Wagte* kom uit ’n ver land,

      en hulle sal hulle stem laat hoor teen die stede van Juda.

  • Jeremia 25:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 laat ek al die families van die noorde roep,”+ sê Jehovah, “sowel as koning Nebukadneʹsar* van Babilon, my kneg,+ en ek sal hulle bring teen hierdie land+ en teen sy inwoners en teen al hierdie omliggende nasies.+ Ek sal hulle vernietig en hulle iets skokkends maak, iets om oor te fluit en iets wat vir ewig verwoes sal wees.

  • Esegiël 7:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Ek sal die ergstes van die nasies inbring,+ en hulle sal hulle huise vat,+ en ek sal ’n einde maak aan die trots van die sterkes, en hulle heiligdomme sal ontheilig word.+

  • Habakuk 1:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Want ek laat die Galdeërs opstaan,+

      die genadelose en onstuimige nasie.

      Hulle trek deur uitgestrekte dele van die aarde

      om huise in besit te neem wat nie aan hulle behoort nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel