Jeremia 11:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Want jou gode het net soveel soos jou stede geword, o Juda, en julle het net soveel altare vir die skandelike ding* opgerig as wat daar strate in Jerusalem is, altare om vir Baäl offerandes te bring.’+
13 Want jou gode het net soveel soos jou stede geword, o Juda, en julle het net soveel altare vir die skandelike ding* opgerig as wat daar strate in Jerusalem is, altare om vir Baäl offerandes te bring.’+