Jeremia 11:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 “En jy* moenie vir hierdie volk bid nie. Moenie om hulle onthalwe uitroep of ’n gebed vir hulle doen nie,+ want ek sal nie luister wanneer hulle na my toe uitroep as gevolg van hulle rampspoed nie.
14 “En jy* moenie vir hierdie volk bid nie. Moenie om hulle onthalwe uitroep of ’n gebed vir hulle doen nie,+ want ek sal nie luister wanneer hulle na my toe uitroep as gevolg van hulle rampspoed nie.