25 Dan sal konings en leiers wat op die troon van Dawid sit,+ deur die poorte van hierdie stad inkom. Hulle en hulle leiers, die manne van Juda en die inwoners van Jerusalem sal in strydwaens en op perde ry,+ en hierdie stad sal vir altyd bewoon word.