Jeremia 20:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Want elke keer as ek praat, moet ek uitroep en verkondig: “Geweld en vernietiging!” Die woord van Jehovah het veroorsaak dat ek die hele dag lank beledig en bespot word.+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 20:8 Jeremia, bl. 118
8 Want elke keer as ek praat, moet ek uitroep en verkondig: “Geweld en vernietiging!” Die woord van Jehovah het veroorsaak dat ek die hele dag lank beledig en bespot word.+