9 Ek sal hulle iets skokkends maak vir al die koninkryke van die aarde+ as gevolg van die rampspoed wat ek oor hulle sal bring. Hulle sal ’n voorwerp van beledigings, bespotting en vervloeking+ en ’n voorbeeld word in al die plekke waarheen ek hulle sal verstrooi.+