Jeremia 27:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 wat koning Nebukadneʹsar van Babilon laat agterbly het toe hy Jegonʹja, die seun van Jojaʹkim, die koning van Juda, van Jerusalem na Babilon geneem het, saam met al die heersers van Juda en Jerusalem.+
20 wat koning Nebukadneʹsar van Babilon laat agterbly het toe hy Jegonʹja, die seun van Jojaʹkim, die koning van Juda, van Jerusalem na Babilon geneem het, saam met al die heersers van Juda en Jerusalem.+