Jeremia 27:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 wat Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, nie saamgeneem het toe hy Jegonʹja,+ die seun van Joʹjakim, die koning van Juda, uit Jerusalem in ballingskap na Babilon weggevoer het nie, saam met al die edeles van Juda en Jerusalem;+
20 wat Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, nie saamgeneem het toe hy Jegonʹja,+ die seun van Joʹjakim, die koning van Juda, uit Jerusalem in ballingskap na Babilon weggevoer het nie, saam met al die edeles van Juda en Jerusalem;+