4 In die negende jaar nadat Sedekiʹa koning geword het, in die tiende maand, op die tiende dag van die maand, het koning Nebukadneʹsar van Babilon met sy hele leërmag teen Jerusalem opgetrek. Hulle het daar kamp opgeslaan en ’n beleëringsmuur reg rondom die stad gebou.+