Esegiël 22:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Die volk van die land het ander uitgebuit en beroof,+ en hulle het dié wat hulpeloos en arm is, sleg behandel, en hulle het die uitlander uitgebuit en gekeer dat hy regverdig behandel word.’
29 Die volk van die land het ander uitgebuit en beroof,+ en hulle het dié wat hulpeloos en arm is, sleg behandel, en hulle het die uitlander uitgebuit en gekeer dat hy regverdig behandel word.’