-
Esegiël 44:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Voordat hulle uitgaan na die buitenste voorhof – die buitenste voorhof waar die volk is – moet hulle die klere uittrek waarin hulle gedien het+ en dit in die heilige eetkamers* neersit.+ Dan moet hulle ander klere aantrek sodat hulle nie deur middel van hulle klere heiligheid aan die volk oordra nie.
-