19 En wanneer hulle uitgaan na die buitenste voorhof, ja, na die buitenste voorhof na die volk toe, moet hulle hulle klere uittrek waarin hulle gedien het,+ en hulle moet dit in die heilige eetkamers+ neersit en ander klere aantrek, sodat hulle die volk nie met hulle klere heilig nie.+