Daniël 2:48 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 48 Die koning het Daniël toe ’n belangrike man gemaak en vir hom baie, waardevolle geskenke gegee, en hy het hom die heerser oor die hele Babilon-provinsie+ en die hoofprefek oor al die wyse manne van Babilon gemaak.
48 Die koning het Daniël toe ’n belangrike man gemaak en vir hom baie, waardevolle geskenke gegee, en hy het hom die heerser oor die hele Babilon-provinsie+ en die hoofprefek oor al die wyse manne van Babilon gemaak.