Daniël 4:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 In vergelyking met hom is al die bewoners van die aarde soos niks, en hy doen wat hy wil met die leërmag van die hemel en die bewoners van die aarde. En daar is niemand wat hom kan keer+ of wat vir hom kan sê: ‘Wat het u gedoen?’ nie.+
35 In vergelyking met hom is al die bewoners van die aarde soos niks, en hy doen wat hy wil met die leërmag van die hemel en die bewoners van die aarde. En daar is niemand wat hom kan keer+ of wat vir hom kan sê: ‘Wat het u gedoen?’ nie.+