Daniël 6:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Die koning was baie bly, en hy het beveel dat Daniël uit die leeukuil opgetrek moet word. Toe Daniël uit die kuil kom, het hulle gesien dat daar nie eers ’n skrapie aan hom is nie, want hy het op sy God vertrou.+
23 Die koning was baie bly, en hy het beveel dat Daniël uit die leeukuil opgetrek moet word. Toe Daniël uit die kuil kom, het hulle gesien dat daar nie eers ’n skrapie aan hom is nie, want hy het op sy God vertrou.+