Joël 2:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Voor hulle bewe die land en skud die hemel. Die son en die maan het donker geword,+en die sterre het hulle glans verloor. Joël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:10 Die Wagtoring,1998/5/1, bl. 12
10 Voor hulle bewe die land en skud die hemel. Die son en die maan het donker geword,+en die sterre het hulle glans verloor.