Sagaria 12:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 In daardie dag sal Jehovah die inwoners van Jerusalem verdedig.+ In daardie dag sal die een wat struikel* onder hulle, soos Dawid wees, en die huis van Dawid sal soos God wees, soos Jehovah se engel wat hulle lei.+ Sagaria Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 12:8 Die Wagtoring,2007/12/15, bl. 25
8 In daardie dag sal Jehovah die inwoners van Jerusalem verdedig.+ In daardie dag sal die een wat struikel* onder hulle, soos Dawid wees, en die huis van Dawid sal soos God wees, soos Jehovah se engel wat hulle lei.+