Matteus 2:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Hy het in ’n stad met die naam Naʹsaret gaan woon,+ sodat vervul sou word wat deur middel van die profete gesê is: “Hy sal ’n Nasarener*+ genoem word.” Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 2:23 Die Wagtoring,2011/4/1, bl. 4-5 Jesaja se profesie I, bl. 159
23 Hy het in ’n stad met die naam Naʹsaret gaan woon,+ sodat vervul sou word wat deur middel van die profete gesê is: “Hy sal ’n Nasarener*+ genoem word.”