Matteus 18:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Maar omdat hy nie die middele gehad het om dit terug te betaal nie, het sy meester beveel dat hy en sy vrou en sy kinders en al sy besittings verkoop moet word en dat die skuld so terugbetaal moet word.+
25 Maar omdat hy nie die middele gehad het om dit terug te betaal nie, het sy meester beveel dat hy en sy vrou en sy kinders en al sy besittings verkoop moet word en dat die skuld so terugbetaal moet word.+