33 “Luister na nog ’n illustrasie: Daar was ’n man, ’n landeienaar, wat ’n wingerd+ geplant het en ’n heining daarom gesit het en ’n wynpers daarin uitgekap het en ’n toring+ opgerig het. Toe het hy dit aan landbouers verhuur en na die buiteland gereis.+