Matteus 26:58 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 58 Maar Petrus het hom op ’n goeie afstand bly volg, tot by die binnehof van die hoëpriester, en nadat hy daar ingegaan het, het hy by die huisknegte gaan sit om te sien wat sou gebeur.+ Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 26:58 Volg hulle geloof na, bl. 199-200 Die Wagtoring,2010/4/1, bl. 22 Grootste mens, hfst. 120
58 Maar Petrus het hom op ’n goeie afstand bly volg, tot by die binnehof van die hoëpriester, en nadat hy daar ingegaan het, het hy by die huisknegte gaan sit om te sien wat sou gebeur.+