Lukas 9:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 en hy het vir hulle gesê: “Moet niks vir die reis saamvat nie, nie ’n staf of ’n voedselsak of brood of geld* nie. Moet ook nie twee kledingstukke* saamvat nie.+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 9:3 Die Wagtoring,2011/3/15, bl. 6 Grootste mens, hfst. 49
3 en hy het vir hulle gesê: “Moet niks vir die reis saamvat nie, nie ’n staf of ’n voedselsak of brood of geld* nie. Moet ook nie twee kledingstukke* saamvat nie.+