Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 10:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Moenie goud of silwer of koper in julle geldsakke saamvat nie,+ 10 en moenie ’n voedselsak vir die reis of twee kledingstukke* of sandale of ’n staf saamvat nie,+ want die werker verdien om sy kos te ontvang.+

  • Markus 6:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Hy het hulle ook beveel om niks behalwe ’n staf vir die reis saam te vat nie – geen brood, geen voedselsak, geen geld* nie+ – 9 maar om sandale aan te trek en om nie twee kledingstukke* te dra nie.

  • Lukas 10:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Moenie ’n geldsak of ’n voedselsak of sandale saamvat nie,+ en moet niemand langs die pad groet nie.*

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel