Johannes 7:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 En die skare het baie dinge onder mekaar oor hom gefluister. Party het gesê: “Hy is ’n goeie man.” Ander het gesê: “Hy is nie. Hy mislei die mense.”+
12 En die skare het baie dinge onder mekaar oor hom gefluister. Party het gesê: “Hy is ’n goeie man.” Ander het gesê: “Hy is nie. Hy mislei die mense.”+