-
Johannes 16:17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Toe het party van sy dissipels vir mekaar gesê: “Wat bedoel hy wanneer hy vir ons sê: ‘Oor ’n klein rukkie sal julle my nie sien nie, en oor ’n klein rukkie sal julle my weer sien’, en: ‘omdat ek na die Vader toe gaan’?”
-