Handelinge 12:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Maar kyk! Jehovah* se engel het daar gestaan,+ en ’n lig het in die tronksel geskyn. Hy het Petrus wakker gemaak deur hom op die sy te slaan en het gesê: “Staan gou op!” En die kettings het van sy hande afgeval.+ Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 12:7 Die Wagtoring,2012/1/15, bl. 12-13
7 Maar kyk! Jehovah* se engel het daar gestaan,+ en ’n lig het in die tronksel geskyn. Hy het Petrus wakker gemaak deur hom op die sy te slaan en het gesê: “Staan gou op!” En die kettings het van sy hande afgeval.+